|
|
Die eenheid beskik oor twee slaapkamers, kombuis, badkamer en 'n
kelder sitkamer. Die hoof slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed
en die tweede slaapkamer oor twee enkel beddens. Indien nodig
kan ekstra matrasse in die sitkamer of kamers geplaas word vir kinders.
|
|
|
|
Hoof slaapkamer
|
Tweede slaapkamer
|
|
|
|
|
Kombuis
|
Badkamer
|
|
|
|
|
Sitkamer
|
Vooraansig
|
|
|